top of page

Band Biografie

In 2018 het sanger en liedjieskrywer, Corné Opperman, die jaar van alle projekte afgevat en besluit om net op homself en sy musiek te fokus. In daardie jaar het baie dinge gebeur. Corné het al sy ervaringe gebruik om sy eie album te skryf en voltooi in dieselfde jaar.

Na daardie jaar het Corné besluit om hierdie projek, Kinders Vannie Suburbs, te begin. 'n Projek wat met session musikante sal aangedurf word. 
Die klanke van die band is Grunge, Alt Rock en Punk Rock op 'n onperfekte manier. 

 

Corné het al die verhoog gedeel met kunstenaars soos: Matt Carstens, Sunset Sweatshop en Tasché Burger      (Wenner van The Voice Seisoen 3).

Jy, as luisteraar en volger, kan groot en nuwe dinge van hierdie band verwag.
KVS

ARE YOU PRESS?

bottom of page